Die Benoni Veterane Hengelklub wat hengelaars van die Oos-Rand sowel as die Vaaldriehoek en Heidelberg insluit het op 6 Februarie hul jaarlikse prysuitdeling by die Rooihaan, Suikerbos-Oord gehou. Die ...