Lida Botha, hier te sien as Miss Enith Conradie en Coco, die papegaai wat die rol van Napoleon vertolk, deel ’n oomblik op die stel tydens die verfilming van die film Hoener met die Rooi Skoene.
Sy is ‘n goue ikoon in die Afrikaanse televisie- en filmbedryf. Lizz Mering is ‘n doodgewone Afrikaanse vrou wat jou dadelik op jou gemak stel. Sy wil jou dalk omkoop met sjokolade, maar haar ...
’n Dag ná Loving Lulu se openingsaand is daar ’n koerantberig oor ’n tienermeisie wat verkrag is omdat sy lesbies is. “Korrektiewe verkragting” waar lesbiese vroue in Suid-Afrikaanse townships verkrag ...
Suid-Afrikaners wil nie Suid-Afrikaanse rolprente sien nie. Só het Clarence Hamilton, hoof van produksie en ontwikkeling van die Nasionale Rolprent- en Videostigting (NFVF), tydens ’n paneelbespreking ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results